song lyrics / Brendan Peyper / Stille Waters lyrics  | FRen Français

Stille Waters lyrics

Performer Brendan Peyper

Stille Waters song lyrics by Brendan Peyper official

Stille Waters is a song in Afrikaans

Jy't gese ons liefde, sal bly staan
Al tuimel al die berge in die oseaan
Jy doen vir my 'n gunsie
Voor jy gaan
Gooi vir my 'n klippie
'n Klippie in die oseaan

Wie sal ooit die liefde, kan verstaan?
Nader as 'n hartklop, en verder as die maan
Daar is 'n tyd van kom
En 'n tyd van gaan
Dit het ek gelees maar
Hoe sal ek dit ooit verstaan?

En kyk hoe sak, die sekelmaan
In die stille oseaan
Stille waters, diepe grond
Onder draai die duiwel
Onder draai die duiwel rond

Miskien is liefde net 'n fantasie
Is nie altyd maanskyn en rose nie
Jy was vir 'n rukkie
Aan my sy
Was jy net 'n bietjie
Ook 'n bietjie lief vir my

En kyk hoe sak, die sekelmaan
In die stille oseaan
Stille waters, diepe grond
Onder draai die duiwel
Onder draai die duiwel rond

Miskien is daar 'n plek vir
Ons twee saam
Anderkant die berge, hoo' van die maan
En as die maan weer opkom
Sal ek onthou
Ek was vir 'n rukkie
Ook 'n bietjie lief vir jou

En as die maan weer opkom
Sal ek onthou
Ek was vir 'n rukkie
Ook 'n bietjie lief vir jou
Ook 'n bietjie lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stille Waters lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid