song lyrics / Brendan Peyper / Dis Kersfees lyrics  | FRen Français

Dis Kersfees lyrics

Performers Brendan PeyperRay DylanElizma TheronSean ButlerRefentseNicholis LouwLiezel PietersOns LieflingeElandre

Dis Kersfees song lyrics by Brendan Peyper official

Dis Kersfees is a song in Afrikaans

Met middernag
Keer feestlik weer die stonde
Toe God as mens
Neergedaal het na ons

Om ons te bevry
Van die mag van sonde
En ons te red (Ons te red)
Van die dood en die hel

‘n Nuwe hoop
Vervul die hele aarde
Toe daardie nag
Gebore is die Heer

Kniel voor Hom neer (Voor hom neer)
Kom ons Loof die Heer
Dis Kersfees
Dis Kersfees
Jesus
Is God met ons

Dis Kersfees
Dis Kersfees
Hy is Emmanuel

Kom in geloof
Kom laat ons tot om nader
Tot by die krip
Van die Heilige Kind

So het die wyse manne ook vergader
En voort gelei (Voort gelei)
Deur die ster Hom gevind

Ons sal Hom
Nooit ooit genoeg kan Prys nie
Hy gebore
Het vir ons gely

Kom almal saam (Almal saam)
Kom ons Loof Sy naam
Dis Kersfees
Dis Kersfees
Die Here het neergedaal

Dis Kersfees
Dis Kersfees
Jesus het ons kom haal

Dis Kersfees
Dis Kersfees
Loof Hom
Emmanuel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dis Kersfees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid