song lyrics / Brendan Peyper / Al Was EK Nie Daar Nie lyrics  | FRen Français

Al Was EK Nie Daar Nie lyrics

Performers Brendan PeyperRay DylanElizma TheronSean ButlerRefentseNicholis LouwLiezel PietersOns LieflingeElandre

Al Was EK Nie Daar Nie song lyrics by Brendan Peyper official

Al Was EK Nie Daar Nie is a song in Afrikaans

Al was ek nie daar nie
Ek weet dit is waar
Die krip en Maria
Met die Kindjie by haar

Dis asof die engel
Die boodskap nog bring
Van Jesus Sy vrede
Wat harte laat sing

Al was ek nie daar nie
Ek weet dit is waar
Die krip en Maria
Met die Kindjie by haar

Dis asof die Engel
Die boodskap nog bring
Van Jesus Sy vrede
Wat harte laat sing

Al was ek nie daar nie
Ek weet dit is waar
Al die herders en wyses
Het dit eerste geglo

En deur al die jare
Bou Jesus Sy kerk
Die Gees en die Woord kom
Geloof in ons wek

Al was ek nie daar nie
Ek weet dit is waar
Al die herders en wyses
Het dit eerste geglo

En deur al die jare
Bou Jesus Sy kerk
Die Gees en die Woord kom
Geloof in ons wek

In ons wek
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Al Was EK Nie Daar Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol to the left of the clock
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid