song lyrics / Brendan Peyper / Moegdans lyrics  | FRen Français

Moegdans lyrics

Performer Brendan Peyper

Moegdans song lyrics by Brendan Peyper official

Moegdans is a song in Afrikaans

Wat's daai gevoel in my voete
Dit vibreer in my skoene
Ek sien net heupe wat jeuk, boude wat buk en skene wat skud(skene wat skud)
Het jy n plan B, want jou bene gaan ingee
Luister my skat, die sole gaan spat as ek jou gaan vat(vat, as ek jou gaan vat)
Is jy gereed vir een twee drie vier en vyfde rat, kom saam my skat
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk,gee .y net een kaans
Want vir jou gaan ek moegdans, vir jou gaan ek moegdans
Jy weet presies wat jy wil doen, as jy my so in my nek soen
Luister my skat, die vonke gaan spat as jy so aan my vat(vat, as jy so aan my vat)
Is jy gereed vir een twee drie vier en vyfde rat kom pluk jou lat
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk, as jy weet jy kan my kry
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans
Dis onwettig om te trap hoe jy trap
Te vat hoe jy vat, gee my net een kaans
Want vir jou gaan ek moegdans, vir jou gaan ek moegdans
Jy's so verbore bokkie, dis n sonde om te sokkie in daai rokkie
Laat my snak na asem, die ruite wasem in my trokkie
Jy's so verbore bokkie, dis n sonde om te sokkie in daai rokkie
Laat my snak na asem die ruite wasem in my trokkie
Vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk, gee my net een kaans
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans
Dis onwettig om te trap hoe jy trap
Te vat hoe jy vat, gee my net een kaans
Want vir jou gaan ek moegdans, vir jou gaan ek moegdans
Vir jou gaan ek moegdans
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Moegdans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol to the left of the heart
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid