song lyrics / Brendan Peyper / Meisies Soos Jy lyrics  | FRen Français

Meisies Soos Jy lyrics

Performer Brendan Peyper

Meisies Soos Jy song lyrics by Brendan Peyper official

Meisies Soos Jy is a song in Afrikaans

Ek sukkel om weg te bly
Weg te bly van jou
Ek sukkel om my kop rondom ons twee te vou

Ek sukkel om sin te maak
Is ons nou aan of af
Dis net jy wat die heeltyd deur my gedagtes draf

Ek hou nie van baklei nie maar ek bly baklei vir jou
Dis hoekom ek myself moet terughou as dit kom by meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met ‘n gebreekte hart is daar liefde aan die anderkant van hierdie deur
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy

Sal iemand my kom red
Soek jou nie langer in my bed
Jou woorde is leeg en jou foon bly beset

Gaan ek langer by jou bly
Of gaan ek soek vir die regte een vir my
Is ons bedoel of gaan ons beter kan kry

Ek hou nie van baklei nie maar ek bly baklei vir jou
Dis hoekom ek myself moet terughou as dit kom by meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met ‘n gebreekte hart is daar liefde aan die anderkant van hierdie deur
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy

Meisies soos jy
Van meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer

As dit kom by meisies soos jy is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met ‘n gebreekte hart is daar liefde aan die anderkant van hierdie deur
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy

Meisies soos jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Meisies Soos Jy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid