song lyrics / Brendan Peyper / 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie lyrics  | FRen Français

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie lyrics

Performer Brendan Peyper

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie song lyrics by Brendan Peyper official

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie is a song in Afrikaans

Ek weet ek is nie ryk nie
Aan geld of 'n groot praktyk nie
Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd

Ek ry nie 'n fancy kar nie
Ek's nie in 'n famous band nie
Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel

Ek wens ek kan dit vir jou sê met 'n duisend rose
Maar ek kan nie langer wag nie, so ek sê dit nou

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie, 'n boerekoffie en 'n boerbeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou

'n Boeredrukkie vir my boeremeisie, ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie
Dan stap ons so onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam

Ek het nog nie vêr gereis nie
Italië of Parys nie
Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou

Ek is nie 'n superhero
Maar voel soos een as jy my vashou
Deur storms en deur vuur beskerm ek jou

Ek wens ek kan dit vir jou sê met 'n duisend rose
Maar ek kan nie langer wag nie, so ek sê dit nou

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie, 'n boerekoffie en 'n boerbeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou

'n Boeredrukkie vir my boeremeisie, ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie
Dan stap ons so onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie, 'n boerekoffie en 'n boerbeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou

'n Boeredrukkie vir my boeremeisie, ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie
Dan stap ons so onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid