song lyrics / Brendan Peyper / Ek Mis Jou Vir Niks Weer Nie lyrics  | FRen Français

Ek Mis Jou Vir Niks Weer Nie lyrics

Performer Brendan Peyper

Ek Mis Jou Vir Niks Weer Nie song lyrics by Brendan Peyper official

Ek Mis Jou Vir Niks Weer Nie is a song in Afrikaans

Ek voel nie ek dink nie ek vat nie meer grond nie van jy weg is nie
Ek kan nie vergeet hoe gelukkig ek was toe jy myne was nie

Mmmm, mmmm
Liefde was nog nooit so real nie
Mmmm, mmmm
Ek weet ek het my nie verbeel nie

Wat sal ek gee vir 'n aand saam met jou om jou te kan vashou
Onder die sterre die maanlig die helderste glimlag vir jou

Mmmm, mmmm
Liefde was nog nooit so real nie
Mmmm, mmmm
Ek weet ek het my nie verbeel nie

Ek kan nie sonder jou nie
Ek kan nie meer uithou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Sonder jou

En ek mis jou vir niks weer nie
Al die geld in die wêreld nie
Ja ek mis jou vir niks weer nie

Daar's niks in die wêreld soos jou hart
Wat jy nie los nie sal jou nie meer kos nie
Hierdie is ons'n en ek weet dis net die begin

Ek dink nie, ek doen nie, ek is nie myself nie as ek jou mis nie
Sal jy kan vergewe, my hart weer laat lewe jy maak my beter

Mmmm, mmmm
Liefde was nog nooit so real nie
Mmmm, mmmm
Ek weet ek het my nie verbeel nie

n' Dag sonder jou is 'n gat in my lewe dit raak net erger
Ek kan net imagine jou weer in my arms jou lippe op my

Mmmm, mmmm
Liefde was nog nooit so real nie
Mmmm, mmmm
Ek weet ek het my nie verbeel nie

Ek kan nie sonder jou nie
Ek kan nie meer uithou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Sonder jou

En ek mis jou vir niks weer nie
Al die geld in die wêreld nie
Ja ek mis jou vir niks weer nie

Daar's niks in die wêreld soos jou hart
Wat jy nie los nie sal jou nie meer kos nie
Hierdie is ons'n en ek weet dis net die begin

Kom ons gooi net al ons voute
Laat dit vlooi soos water onder die brug
Kom ons kyk weer deur die venster
En sien die liefde hang, hang in die lug

Kom ons gooi net al ons voute
Laat dit vloei soos water onder die brug
Kom ons kyk weer deur die venster
En sien die liefde hang, hang in die lug

En ek mis jou vir niks weer nie
Al die geld in die wêreld nie
Ja ek mis jou vir niks weer nie

Daar's niks in die wêreld soos jou hart
Wat jy nie los nie sal jou nie meer kos nie
Hierdie is ons'n en ek weet dis net die begin
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Mis Jou Vir Niks Weer Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid