song lyrics / Brendan Peyper / Die Lewe's Te Kort lyrics  | FRen Français

Die Lewe's Te Kort lyrics

Performer Brendan Peyper

Die Lewe's Te Kort song lyrics by Brendan Peyper official

Die Lewe's Te Kort is a song in Afrikaans

Druk bietjie langer soen bietjie sagter
Onthou dit
Vergeet en vergewe lag deur die lewe
Sal jy

Laat iemand jou vashou
Stop en onthou elke oomblik
Haal bietjie asem
Gooi oop jou arms en leef

Die lewe’s te kort
Om nie met jou te dans nie
Die lewe’s te kort

Die lewe’s te kort
Om jou nie nou te soen nie
Die lewe’s te kort

Gaan lê in die koelte
Waardeer net die stilte onthou dit
Kyk op na die wolke
Laat gaan al jou sorge sal jy?

Spyt kom te laat
Môre is jou dalk nie bestem nie
Doen wat jou bly maak
Niks anders maak meer saak

Die lewe’s te kort
Om nie met jou te dans nie
Die lewe’s te kort

Ja die lewe’s te kort
Om jou nie nou te soen nie
Die lewe’s te kort

Wil die heelnag met jou praat
Nuwe planne vir ons maak
Wil net lekker lag en simpel saam met jou raak

Al my wildste stories deel
In ‘n oomlik sonder reëls
En jou toelaat om my hart te steel

Die lewe’s te kort
Om nie met jou te dans nie
Die lewe’s te kort

Ja die lewe’s te kort
Om jou nie nou te soen nie
Die lewe’s te kort
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Lewe's Te Kort lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the top of the star
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid