song lyrics / Brendan Peyper / Hierdie Kind lyrics  | FRen Français

Hierdie Kind lyrics

Performers Brendan PeyperRay DylanElizma TheronSean ButlerRefentseNicholis LouwLiezel PietersOns LieflingeElandre

Hierdie Kind song lyrics by Brendan Peyper official

Hierdie Kind is a song in Afrikaans

Wie sou kon dink dat eeue terug
Soos die profete sê
In Bethlehem ‘n kind sou kom
Wat in ‘n krip sou lê

En wie sou kon dink dat hierdie kind
Maria en Josef se seun
Die sonde van hierdie wêreld
Op Homself sou neem

En wie sou kon glo dat hierdie Kind
Wat lag en speel en sing
Vir al Sy maatjies in die buurt
En vir ons die lig sou bring? (En vir ons die lug kon bring)

En wie sou kon droom dat hierdie Kind
Die wonder laat gebeur
Dat dooies opstaan en dowes hoor
En sondaars hulself bekeer

En wie sou kon raai dat hierdie Kind
Vir ‘n wêreld se pyn en nood
As verlosser aan ‘n kruis sou sterf
En opstaan uit die dood

En o ek weet
Ek weet dit gewis
Dat hierdie Kind
Die Redder is

En o ek glo
Ek glo dit gewis
Dat hierdie Kind
Ons Hoop en Redding is

Soos die jare kom en gaan
Sedert daardie dag
Soek die mensheid steeds na lig
Nog nooit was dit so nag

Volke veg teen volke
Een broer teen ‘n ander
Wit teen swart en swart teen wit
Dit het nog nooit verander

En soveel mense wêreldwyd (Soveel mense wêreldwyd)
Leef steeds in hongersnood
Atoombom en vigs en aborsies
Maak nogsteeds miljoene mense dood

En die dwaasheid van die mensheid
Word die wysheid van die uur
En die strome vuil besoedeling
Dit vernietig die natuur

Maar tenmidde van al hierdie choas
Wat ons glad nie meer kan keer
Weet my hart virseker
Hierdie Kind kom weer

En o ek weet
Ek weet dit gewis
Dat hierdie Kind
Die Redder is

En o ek glo
Ek glo dit gewis
Dat hierdie Kind
Ons Hoop en Redding is

Wie sou kon dink dat hierdie Kind
Weer eendag sal terug keer
Om as Regter te kom oordeel
En as Koning te regeer

Verstaan jy nou?
Hoe kan jy sien
Wie hierdie Kindtjie is? (Wie hierdie Kindjie is)
Dat Hy die Regter die enigste Hoop
Vir hierdie wêreld is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hierdie Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol to the right of the house
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid