song lyrics / Brendan Peyper / Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou lyrics  | FRen Français

Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou lyrics

Performer Brendan Peyper

Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou song lyrics by Brendan Peyper official

Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou is a song in Afrikaans

Jare kom en jare gaan
Dis ‘n karnaval maar ons speel saam
Trek al die hase uit jou hoed
Gee als waarna haar hart kan soek

Hardloop en stilstaan antwoord en luister
Alles saam met jou (Alles saam met jou)
Val en weer opstaan vra en vergewe
Ons moet net onthou

Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou

Daai eerste soen daai eerste dans daai eerste kom ons vat ‘n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jo

Wie sal weet wat nog gaan kom?
Hoeveel draaie oor die horison?
Soos ‘n rollercoaster ry
Styf kan jy vashou aan my

Hardloop en stilstaan antwoord en luister
Alles saam met jou (Alles saam met jou)
Val en weer opstaan vra en vergewe
Ons moet net onthou

Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou

Daai eerste soen daai eerste dans daai eerste kom ons vat ‘n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou

Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou

Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou

Daai eerste soen daai eerste dans daai eerste kom ons vat ‘n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid