song lyrics / Brendan Peyper / Die Perfekte Een Vir My lyrics  | FRen Français

Die Perfekte Een Vir My lyrics

Performer Brendan Peyper

Die Perfekte Een Vir My song lyrics by Brendan Peyper official

Die Perfekte Een Vir My is a song in Afrikaans

Met die ligte af, teen middernag
Lê ek nogsteeds en ek wonder, ek wonder
Gaan ek jou weer sien in my drome dans
Met jou hart teen my hart, gee my net nog een kans

Ek gaan nie ophou droom nie
Ophou om van jou te droom nie

Daai perfekte kyk in jou oë
Die perfekte engel van bo
Het my asem
Het my asem weggeslaan

Die perfekte hart klop in jou
Jy weet ek wil jou altyd vashou
Tot die einde
Die perfekte een vir my

Met die ligte aan, duisend mense staan
Sing saam met my en wonder bo wonder
Sien ek jou daar staan en jy roep my naam
Moes ek my oë toe maak om te weet dit is waar

Ek kan nie glo ek droom nie (Ek kan nie glo ek droom nie)
Kan nou nog nie glo ek droom nie

Daai perfekte kyk in jou oë
Die perfekte engel van bo
Het my asem
Het my asem weggeslaan

Die perfekte hart klop in jou (Hart klop in jou)
Jy weet ek wil jou altyd vashou
Tot die einde
Die perfekte een vir my

Jy maak my, maak my droom, maak my drome waar
Jy maak my, maak my droom, maak my drome
Waar was jy? (Waar was jy?)
Waar was jy?

Daai perfekte kyk in jou oë
Die perfekte engel van bo
Het my asem
Het my asem weggeslaan (Slaan)

Die perfekte hart klop in jou (Hart klop in jou)
Jy weet ek wil jou altyd vashou
Tot die einde
Die perfekte een vir my

Tot die einde
Die perfekte een vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Perfekte Een Vir My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid