song lyrics / Brendan Peyper / Dis Nie Sonde Nie lyrics  | FRen Français

Dis Nie Sonde Nie lyrics

Performer Brendan Peyper

Dis Nie Sonde Nie song lyrics by Brendan Peyper official

Dis Nie Sonde Nie is a song in Afrikaans

Kaalvoet loop
Spore in die sand is vrede
Bosveld roep
Wilder as die wild verlede

Hoekom is ons bang om vry te wees?
Wat ander mense van ons dink?
Hoekom is ons skaam om te probeer?
Daar's goud wat in die water blink

Jy weet wat
Jy moet doen
Jy weet wie
Jy wil soen

Dis nie ‘n sonde nie
Sonde om te lewe nie die einde nie
Meet nie teen die ander nie dis joune die
Al ken jy nie die rede nie jy moet jy wees

Dis nie sonde nie
Sonde om te sing en lag vir liefde nie
Dans totdat die lewe jou nie bang maak nie
Al ken jy nie die rede nie
Jy’s hier om jy te wees

Grondpad ry
As die wolkehemel oopbreek
Vuur en vlam
Dans die hitte in die nag in

Wat sal dan gebeur as ons hardop sing?
Hoeveel tyd het ons om braaf te wees?
Wat is dit wat jy na die tafel bring?
Jy’t die kans om die beste jy te wees

Jy weet wat (Jy weet wat)
Jy moet doen (Jy moet doen)
Jy weet wie
Jy wil soen

Dis nie ‘n sonde nie
Sonde om te lewe nie die einde nie
Meet nie teen die ander nie dis joune die
Al ken jy nie die rede nie jy moet jy wees

Dis nie sonde nie
Sonde om te sing en lag vir liefde nie
Dans totdat die lewe jou nie bang maak nie
Al ken jy nie die rede nie
Jy’s hier om jy te wees

Proe jy die sout van die see as jou vlerke op wolke rus?
Die sterre skryf jou naam
Jy kies om hier te staan
Jy’t een lewe om te leef

Deur die brul van die nag
Waar die stilte jou vang vind die vrede jou
Hoekom wil jy wag?
Lag vandag ‘n slag

Dis nie ‘n sonde nie
Sonde om te lewe nie die einde nie
Meet nie teen die ander nie dis joune die
Al ken jy nie die rede nie jy moet jy wees

Dis nie sonde nie
Sonde om te sing en lag vir liefde nie
Dans totdat die lewe jou nie bang maak nie
Al ken jy nie die rede nie
Jy’s hier om jy te wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dis Nie Sonde Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol at the top of the heart
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid