song lyrics / Brendan Peyper / Soen Soos Wat Jy Dans lyrics  | FRen Français

Soen Soos Wat Jy Dans lyrics

Performer Brendan Peyper

Soen Soos Wat Jy Dans song lyrics by Brendan Peyper official

Soen Soos Wat Jy Dans is a song in Afrikaans

Dis weer Vrydagaand
En my mielies staan
Moeg geplant
Moeg gestroop
Laat die lorrie loop

Kyk hoe mooi lyk jy
Kom jy saam met my?
Jy’s die mooiste bokkie
In daai somer-rokkie
Kom ek vat jou vir ‘n grondpad sokkie

So kom ons los die formele dinge vir later

Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen soos wat jy dans

Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen
Ek hoop jy doen
Ek hoop jy soen soos wat jy dans

Die dorp lyk te mooi
So kom ons verf hom rooi
Ek wil jou sien dans
Ek wil jou optel en jou gooi

Wys my ‘n bietjie daai
Manier hoe jy jou lyfie swaai
Dat ek jou kan draai
En as jy byt
Gaan ek jou in my arms toesluit

So kom ons los die formele dinge vir later

Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen soos wat jy dans

Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen
Ek hoop jy doen
Ek hoop jy soen soos wat jy dans

As jy saam met my deur die lande ry
En die sonsak skyn weer helder op jou gesig
En jou hare waai weer innie wind
Dis waar ons mekaar weer vind
Waar ons mekaar weer vind

Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen soos wat jy dans

Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen
Ek hoop jy doen
Ek hoop jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen soos wat jy dans
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soen Soos Wat Jy Dans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid