song lyrics / Brendan Peyper / Nee of Ja lyrics  | FRen Français

Nee of Ja lyrics

Performer Brendan Peyper

Nee of Ja song lyrics by Brendan Peyper official

Nee of Ja is a song in Afrikaans

Nee of ja, ‘n man moet mos ‘n meisie vra

Ons kan die heel aand stry, hard en kol baklei
Maar voor die klok gaan slaan sal ons ‘n antwoord kry
As ek verloor kom ek saam met jou en as ek wen kom jy saam met my
Kom ons sort dit uit vir nou en vir altyd

Jy lyk onseker maar ek het ‘n idee
As jy net luister kan ek jou die antwoord gee
Dis ‘n wen, wen situasie, skakel in op diesel'e stasie
Kop of stert hier is hoe dit werk

Nee of ja, ‘n man moet mos ‘n meisie vra
Vat op my ‘n kans, ek vat jou vir ‘n dans ons maak ‘n bietjie katte kwaad
Nee of ja, dis hoe ‘n man ‘n meisie vra
Klip skerp papier die lekkerste manier, as jy wen dan is my antwoord ja
Klip skerp papier die lekkerste manier, as jy wen dan is my antwoord ja

Ons kan die heel aand speel jy kan my nooit verveel
Want as jy kyk of loer kan ek myself nie keer
Dis ‘n warm koud situasie, vasgevang in diesel'e spasie
Kop of stert hier is hoe dit werk

Nee of ja, ‘n man moet mos ‘n meisie vra
Vat op my ‘n kans, ek vat jou vir ‘n dans ons maak ‘n bietjie katte kwaad
Nee of ja, dis hoe ‘n man ‘n meisie vra
Klip skerp papier die lekkerste manier, as jy wen dan is my antwoord ja
Klip skerp papier die lekkerste manier, as jy wen dan is my antwoord ja

Waar die pad oplos vat ek die wêreld met ons saam
Soveel harte moes al breek dat ons mekaar verstaan
Jy's vir my so soet soos suiker, moet ek ander wag hier buite?
Of vat ons ‘n kans?

Nee of ja, ‘n man moet mos ‘n meisie vra
Vat op my ‘n kans, ek vat jou vir ‘n dans ons maak ‘n bietjie katte kwaad
Nee of ja, dis hoe ‘n man ‘n meisie vra
Klip skerp papier die lekkerste manier, as jy wen dan is my antwoord ja
Klip skerp papier die lekkerste manier, as jy wen dan is my antwoord ja

Ja
Klip skerp papier die lekkerste manier, as jy wen dan is my antwoord ja
Klip skerp papier dis die lekkerste manier, as jy wen dan is my antwoord ja
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nee of Ja lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid