song lyrics / Brendan Peyper / Af Die Plaas Af lyrics  | FRen Français

Af Die Plaas Af lyrics

Performer Brendan Peyper

Af Die Plaas Af song lyrics by Brendan Peyper official

Af Die Plaas Af is a song in Afrikaans

Jy kom uit die stal met ‘n perd gesaal
Konnie ophou staar toe ek jou daar sien
Jy lyk skaam met jou gumboots aan
En jou ponytail en jou dungarees

Sonlig blink op jou hare en ek kan nog vir jare vir jou kyk
Toe ek jou hand vat en jy vir my bloos jy’s die mooiste roos
Jy sê jy het nie eers make-up aan nie
Ek sê jy is reg

Jy’s so reg af die plaas af
Jy’s so reg in my kraal
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie
Niemand is so reg vir my nie

Jy’s so reg af die plaas af
Jy’s so reg in my kraal
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie
Niemand is so reg vir my nie

Ek gooi hout op die skemer vuur
Die nag geluide ons twee hier
Pajama broek en jou luitrui sit ons opgekrul
Op dit stoep se muur

Die vlamme dans op jou wange en ek kan soveel langer na jou kyk
Jou hare ruik of die lente kom van die soetste blom
Jy sê jy het nie eers make-up aan nie
Ek sê jy is reg

Jy’s so reg af die plaas af
Jy’s so reg in my kraal
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie
Niemand is so reg vir my nie

Jy’s so reg af die plaas af
Jy’s so reg in my kraal
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie
Niemand is so reg vir my nie

In die wêreld is daar niks so mooi soos my platteland se nooi
Sal jy met my stry of voel jy nie altyd mooi genoeg vir my?

Jy’s so reg af die plaas af
Jy’s so reg in my kraal
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie
Niemand is so reg vir my nie

Jy’s so reg af die plaas af
Jy’s so reg in my kraal
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie
Niemand is so reg vir my nie

Jy’s so reg af die plaas af
Jy’s so reg in my kraal
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie
Niemand is so reg vir my nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Af Die Plaas Af lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid