song lyrics / Brendan Peyper / Tafelberg vir Twee lyrics  | FRen Français

Tafelberg vir Twee lyrics

Performer Brendan Peyper

Tafelberg vir Twee song lyrics by Brendan Peyper official

Tafelberg vir Twee is a song in Afrikaans

Ek kan nie meer op
Ek kan nie meer ophou aan jou dink nie
Tyd wil nie om
Tyd wil nie omgaan, as ek aan jou dink nie

Jy moet nou huistoe kom
Want die Kaap is leeg sonder jou
Jy moet na my toe kom
Want ek wil jou weer sien en vashou

Ek dek Tafelberg vir twee
Sal jy jou hart vir my gee?
Ek dek Tafelberg vir twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir twee

Ek kan nie meer aan
Ek kan nie meer aangaan, sonder jou lag nie
Tyd wil nie meer aan
Tyd wil nie meer aangaan as jy nie hier is nie

Jy moet nou huistoe kom
Want die Kaap is leeg sonder jou (Leeg sonder jou)
Jy moet na my toe kom
Want ek wil jou weer sien en vashou

Ek dek Tafelberg vir twee
Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek Tafelberg vir twee (Tafelberg)
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir twee

Ek bestel vir ons die horison
Die hemelskildery is net 'n klipgooi weg (Is net 'n klipgooi weg)
Tot die maan en die sterre kom
Dan vat ek jou saam oor die Melkweg (Saam oor die melkweg)

(Tafelberg) Sal jy jou hart vir my gee?
(Tafelberg) Ek dek Tafelberg

(Tafelberg)
Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek Tafelberg vir twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir twee

Sal jy jou hart vir my gee (My gee)
Ek dek Tafelberg vir twee (Tafelberg)
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir twee
Tafelberg vir twee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: Adam Levine, Henry Walter, Jacob Hindlin, Joshua Coleman, Lukasz Gottwald, Mike Posner, Pedro Canale
Copyright: Kobalt Music Publishing Ltd., Sony/ATV Music Publishing LLC, Universal Music Publishing Group

Comments for Tafelberg vir Twee lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid