song lyrics / Brendan Peyper / Ons maak saak lyrics  | FRen Français

Ons maak saak lyrics

Performers Brendan PeyperRefentseChristia VisserElandre

Ons maak saak song lyrics by Brendan Peyper official

Ons maak saak is a song in Afrikaans

Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande
Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte
Vernuwing vergader die wind breek die wolke
Die maan en die sterre trek golwe weer nader

Lank of kort, breed of nou, harde klippe kou
Deur die stof en die reën
Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou
Dis maak of breek

Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my
En al lyk dit soms verlate
Ons groei so deur die krake
Ongeraak, ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak

Jare en jare net deel van die skare
My lot het verander ek lewe net harder
Ek lewe net harder
Net te besonders om te bekommer, geen tyd om te bewe, te besig om te lewe
Dankie vir die kere

Want, lank of kort, breed of nou, harde klippe kou deur die stof en die reën
Dit is dit geen berou, kyk waar die lewe hou
Dis maak of breek

Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer van my
En al lyk dit soms verlate
Ons groei so deur die krake
Ongeraak
Ons maak saak

Eers die saad onder jou voete val, toe gaan tyd verby
Nou ‘n reus van soveel ander krag moet teen skeiling kry
Daar is meer as sien en glo, hou jou kop op na bo
Ongeraak
Ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak

Jy gaan my nie sê nie
Wat ek van my wil hê nie
Kyk mooi ons gaan nie lê nie
Soms skof eers ons mekaar nie
Jy't een lig in jou lewe
Soek en vind jou rede
Kyk hoe skop ons vere deur die deure
Sê jy's lus vir die lewe
Lus vir die lewe
Ongeraak
Ons maak saak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons maak saak lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the house
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid