song lyrics / Brendan Peyper / Jou Mond is In Die Pad lyrics  | FRen Français

Jou Mond is In Die Pad lyrics

Performer Brendan Peyper

Jou Mond is In Die Pad song lyrics by Brendan Peyper official

Jou Mond is In Die Pad is a song in Afrikaans

Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad

Vir die derde keer
Die laaste rondte en ek kan nie wag om te sien
Hoe hierdie aand uitspeel
Uitspeel
Net ‘n vinnige draai
Hier by my pelle en ek kan nie glo teen hierdie uur is
Daar nog so lawaai
Lawaai

Toe staan jy daar, toe sien ek jou, toe weet ek hoe 'n
Engel op 'n plaasdorpie lyk
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my, en kyk
Waar staan ons nou al moes ek lankal eintlik ry
Maar ek kan nie
Ek kan nie

Dis 'n laataand wakker
Kan nie beter lekker
Môre's vroeg opstaan
Nou nou lui die wekker
Voor die son en die maan gatskuur
Dis 'n aanhou kuier
Vinniger en beter
Soos die ure loop
Raak jy al hoe mooier
En ek kan nie hier wegkom nie

Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat

Vir die vierde keer
Doen ek die rondte
Toe jou ôe my vang
En hierdie bene van my briek aan draai
Aan draai
Jy's so uit my plan
Maar ek kan nou al sien
Hier kom moelikheid
As jy daai wimpers voor my waai
My waai

Toe staan jy daar, toe sien ek jou, toe weet ek hoe 'n
Engel op 'n plaasdorpie lyk
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my, en kyk
Waar staan ons nou al moes ek lankal eintlik ry
Maar ek kan nie
Ek kan nie

Dis 'n laataand wakker
Kan nie beter lekker
Môre's vroeg opstaan
Nou nou lui die wekker
Voor die son en die maan gatskuur
Dis 'n aanhou kuier
Vinniger en beter
Soos die ure loop
Raak jy al hoe mooier
En ek kan nie hier wegkom nie

Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat

Ek gaan vanaand altyd onthou
Terwyl jy dans in my arms, die maan wat lag
En ‘n ogie hou
Sommer net sonder woorde
As jou lippe my hier vashou
Jy weet ek kan nie terughou

Dis 'n laataand wakker
Kan nie beter lekker
Môre's vroeg opstaan
Nou nou lui die wekker
Voor die son en die maan gatskuur
Dis 'n aanhou kuier
Vinniger en beter
Soos die ure loop
Raak jy al hoe mooier
En ek kan nie hier wegkom nie

Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat
Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: NIEL SCHOOMBIE, WILLIAM LOOTS
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for Jou Mond is In Die Pad lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid