song lyrics / Brendan Peyper / Hoor Die Blye Engele Lied lyrics  | FRen Français

Hoor Die Blye Engele Lied lyrics

Performers Brendan PeyperRay DylanElizma TheronSean ButlerRefentseNicholis LouwLiezel PietersOns LieflingeElandre

Hoor Die Blye Engele Lied song lyrics by Brendan Peyper official

Hoor Die Blye Engele Lied is a song in Afrikaans

Hoor die blye Engele lied
Christus ewe God en Heer
Jesus ware vrede vors
Almal juig met hart en stem
God word mens in Bethlehem
Hoor die blye Engele lied
Aan die Koningseun gebied (Hoor die blye Engele lied)

Hoor die blye Engele lied
Aan die Koningseun gebied
Vrede op aarde God en Heer
Hy daal tot die sondaar neer

Almal wat Hom liefhet sing
Om Hom lof en dank te bring
Almal juig met hart en stem
God word mens in Bethlehem
Hoor die blye Engele lied
Aan die Koningseun gebied (Hoor die blye Engele lied)

Christus ewig God en Heer
Christus daar omhoog vereer
In die volheid van die tyd
Word Hy mens in nederigheid

Sondelose Lam van God
Kom aanvaar die mens se lot
Hy met mense saamgetel
Ware God Immanuel
Ook die aarde bring Hom eer
Christus ewig God en Heer

Jesus ware vrede vors
Kom vir Hom ‘n volk verlos
Wêreldwyd in elke land
Kom bevryding deur Sy hand

In ons nood het Hy gedaal
Vir ons lewe duur betaal
Vrygemaak deur Hom gevind
Is ek ook nou Koningskind
Almal deur Sy koms verlos
Dank en loof die vrede vors

Hoor die blye Engele lied
Aan die Koningseun gebied
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoor Die Blye Engele Lied lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid