song lyrics / Bles Bridges / Gee Vir My Jou Liefde lyrics  | FRen Français

Gee Vir My Jou Liefde lyrics

Performer Bles Bridges

Gee Vir My Jou Liefde song lyrics by Bles Bridges official

Gee Vir My Jou Liefde is a song in Afrikaans

Liefste meisiekind, jy is nou myne
Dis my mooiste dag
Al kom die slegste, gee ek my beste
Beloftes wat ons maak

Jy deel my lewe nou en vir ewig
Ek gee vir jou my ring
Die aanvang liefde
Wat ons twee verbind

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Jy weet vir hoeveel jare
Het ek vir jou gewag

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Ek het my trou belowe
Ek sal jou nooit verlaat

Dis ‘n belofte, ‘n lewe van liefde
Lê nou vir jou voor
Ek vra nie veel nie, deel net my lewe
Ek het my hart verloor

Al kom die winter, sal ek jou koester
Jy sal vir seker weet
Die lied in my hart
Sal altyd joune wees

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Jy weet vir hoeveel jare
Het ek vir jou gewag

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Ek het my trou belowe
Ek sal jou nooit verlaat

Nooit sal ‘n ander een ooit weer jou plek kan neem
Jy sal die enigste wees

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Jy weet vir hoeveel jare
Het ek vir jou gewag

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Ek het my trou belowe
Ek sal jou nooit verlaat

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Ek het my trou belowe
Ek sal jou nooit verlaat
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gee Vir My Jou Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid