song lyrics / Bles Bridges / Wag Vir My lyrics  | FRen Français

Wag Vir My lyrics

Performer Bles Bridges

Wag Vir My song lyrics by Bles Bridges official

Wag Vir My is a song in Afrikaans

Hier is die brief wat jy so lank voor wag
Vanaf daardie afskeidsdag
En in jou oë is daar 'n traan
Omdat ek moes gaan

Droog jou trane meisiekind en wag vir my
Droog jou trane liefste glimlag bly
Dink aan my, my meisiekind en wag vir my
Want jy weet vir my is daar net jy

Al is ek ver in 'n vreemde land
Bly ons verbind deur 'n liefdes band
Daar by die huis elke lange dag
Weet ek dat jy wag

Droog jou trane meisiekind en wag vir my
Droog jou trane liefste glimlag bly
Dink aan my, my meisiekind en wag vir my
Want jy weet vir my is daar net jy

Een van die dae is ek terug by jou
En dan maak ek jou my vrou
Ons twee bly dan tog vir altyd saam
Stort nooit weer 'n traan

Droog jou trane meisiekind en wag vir my
Droog jou trane liefste glimlag bly
Dink aan my, my meisiekind en wag vir my
Want jy weet vir my is daar net jy
Want jy weet vir my is daar net jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wag Vir My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol to the right of the target
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid