song lyrics / Bles Bridges / Sonder Jou Wil Ek Nie Langer Leef lyrics  | FRen Français

Sonder Jou Wil Ek Nie Langer Leef lyrics

Performers Bles BridgesCorli Le Roux

Sonder Jou Wil Ek Nie Langer Leef song lyrics by Bles Bridges official

Sonder Jou Wil Ek Nie Langer Leef is a song in Afrikaans

Kom staan hier naby my en vat my hand
Want alles is verby jy gaan my verlaat
Net een begeerte in my hart bly nog oor
Dat jy in vrede hier uit my lewe loop

Sonder jou wil ek nie langer leef
Dit is alles te vergeefs
In jou hart is daar ‘n ander een en ek alleen sal eensaam wees

Sonder jou wil ek nie langer leef, hoor hoe klop my hart
Ek voel verward want ek is so bang, ek sal verlang
Ek sal bly hoop en aanhou glo, jy kom terug

Vir soveel jare lank het ek jou gesmeek
Dat jy met my moet praat want ek het geweet
Jou mooi beloftes aan my het jy vergeet?
En in jou lewe is daar iets verkeerd

Sonder jou wil ek nie langer leef
Dit is alles te vergeefs
In jou hart is daar ‘n ander een en ek alleen sal eensaam wees

Sonder jou wil ek nie langer leef, hoor hoe klop my hart
Ek voel verward want ek is so bang, ek sal verlang

Sonder jou wil ek nie langer leef, hoor hoe klop my hart
Ek voel verward want ek is so bang, ek sal verlang
Ek sal bly hoop en aanhou glo, jy kom terug
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sonder Jou Wil Ek Nie Langer Leef lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol to the left of the clock
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid