song lyrics / Bles Bridges / My Hart Is In Vlamme lyrics  | FRen Français

My Hart Is In Vlamme lyrics

Performer Bles Bridges

My Hart Is In Vlamme song lyrics by Bles Bridges official

My Hart Is In Vlamme is a song in Afrikaans

Weet jy hoe stil is die nag?
Weet jy hoe mis ek jou nou?
Hoe sal ek ooit kan verwag
Dat jy my weer moet vertrou?

Met soveel pyn in jou hart
Sal jy my ooit weer kan glo?
As ek jou liefde verloor
Wat bly dan nog vir my oor?

My hart is in vlamme
Help my tog om die pyn te verdra
My hart is in vlamme
Dit is al wat ek nog van jou vra

Om nog net een maal
Jou gelukkig te maak
Laat ek een keer probeer
Om jou liefde te gee dit is al wat ek vra

Ek het jou leed aangedoen
Ek kan die pyn in jou sien
Kan jy jou daarmee versoen?
Jy het die seer nie verdien

As ek jou nou moet verloor
Bly daar net eensaamheid oor
Genoeg om my kop mal te maak
Om van my verstand af te raak

My hart is in vlamme
Help my tog om die pyn te verdra
My hart is in vlamme
Dit is al wat ek nog van jou vra

Om nog net een maal
Jou gelukkig te maak
Laat ek een keer probeer
Om jou liefde te gee dit is al wat ek vra

As jy my net sal vergewe
My nog net een kans kan gee
As jy net wil maak ek jou pyn ook stil
Sal ek weer net vir jou liefde leen

My hart is in vlamme
Help my tog om die pyn te verdra
My hart is in vlamme
Dit is al wat ek nog van jou vra

Om nog net een maal
Jou gelukkig te maak
Laat ek een keer probeer
Om jou liefde te gee dit is al wat ek vra
Nog net een keer probeer
Om jou liefde te gee dit is al wat ek vra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Hart Is In Vlamme lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid