song lyrics / Bles Bridges / Vlerke In Die Wind lyrics  | FRen Français

Vlerke In Die Wind lyrics

Performer Bles Bridges

Vlerke In Die Wind song lyrics by Bles Bridges official

Vlerke In Die Wind is a song in Afrikaans

My lewe is leeg sonder jou
Ek wil jou vir ewig hier hou
In drome is jy naby my
Kan jy vir altyd hier bly?

Want met my hart in jou hand
Neem jy my na ‘n wonderland
As ek jou weer voor my sien
Weet ek, ek het jou lief

Vlerke in die wind en Kersfees vir ‘n kind, dit is liefde
Dis ‘n gawe sonder grense, jy vervul ook al my wense, ek sal vreugde vind (Ek sal vreugde vind)
Ek sal vlieg met arendsvlerke want my liefde ken geen perke, vry soos die wind

‘n Reënboog wat verskyn na die reën
So sal ons liefde ook wees
Na donker sal die dag ook weer kom
Die môre wag al op die horison

Die voëltjies met hul vleuels in die wind
Het vreugde in hul vrye vlug gevind
My lewe is omring met rose geur
Die wonder het met my ook gebeur

Vlerke in die wind en Kersfees vir ‘n kind, dit is liefde
Dis ‘n gawe sonder grense, jy vervul ook al my wense, ek sal vreugde vind
Vlerke in die wind en kersfees vir ‘n kind, dit is liefde
Dis ‘n gawe sonder grense, jy vervul ook al my wense, ek sal vreugde vind (Ek sal vreugde vind)

Ek sal vlieg met arendsvlerke want my liefde ken geen perke, vry soos die wind
Ek sal vlieg met arendsvlerke want my vreugde ken geen perke, vry soos die wind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vlerke In Die Wind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid