song lyrics / Bles Bridges / Laat Ek Probeer lyrics  | FRen Français

Laat Ek Probeer lyrics

Performer Bles Bridges

Laat Ek Probeer song lyrics by Bles Bridges official

Laat Ek Probeer is a song in Afrikaans

Laat ek probeer om jou weer te laat glimlag
Laat ek probeer om jou trane af te droog
Jou hart is seer en jou drome aan skerwe
Laat ek probeer om jou weer te laat glo

Jy dink dat jy nooit in jou lewe weer op iemand kan vertrou nie
Dat jou hart net weer sal breek as jy weer sou probeer
Maar ek wil so graag vir jou weer van voor af laat begin
Om jou weer in die liefde te laat glo

Laat ek probeer om jou weer te laat glimlag
Laat ek probeer om jou trane af te droog
Jou hart is seer en jou drome aan skerwe
Laat ek probeer om jou weer te laat glo

Ons twee kan saam weer voor begin
En die verlede gul vergeet
En die toekoms sal so mooi wees
As jy weer wil probeer

Ek sal trou aan jou belowe
En maar altyd net kan hoop
Dat jy weer
Aan die liefde sal kan glo

Laat ek probeer om jou weer te laat glimlag
Laat ek probeer om jou trane af te droog
Jou hart is seer en jou drome aan skerwe
Laat ek probeer om jou weer te laat glo
Laat ek probeer om jou weer te laat glo
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat Ek Probeer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid