song lyrics / Bles Bridges / 'N Droom Is Nie Genoeg Vir My lyrics  | FRen Français

'N Droom Is Nie Genoeg Vir My lyrics

Performer Bles Bridges

'N Droom Is Nie Genoeg Vir My song lyrics by Bles Bridges official

'N Droom Is Nie Genoeg Vir My is a song in Afrikaans

Jare met jou vlieg soos ‘n droom verby
Dit voel soos gister toe ons twee mekaar ontmoet het
Dae met jou was nooit gewoond vir my
Vanaf die dag toe daardie glimlag my begroet het

Nimmer sal ek ooit jou sagte stem vergeet
En ook jou lag bly altyd altyd in my ore
Ek wil elke dag my lewe met jou leef
Want sonder liefde is ek tog vir goed verlore

‘n Droom is nie genoeg vir my nie
Die lewe sonder jou kan nooit dieselfde bly
‘n Droom is al te gou verby
En dan is elke dag gevul met eensaamheid

Niemand wat ek ken sal ooit jou plek kan neem
Daar is geen ander een wat soveel met my deel
Elke donker nag sien ek weer jou gesig
Ek lewe in die lig wat ek by jou kan vind

Jare met jou vlieg soos ‘n droom verby
Dit voel soos gister toe ons twee mekaar ontmoet het
Dae met jou was nooit gewoond vir my
Vanaf die dag toe daardie glimlag my begroet het

‘n Droom is nie genoeg vir my
Die lewe sonder jou kan nooit dieselfde bly
‘n Droom is al te gou verby
En dan is elke dag gevul met eensaamheid

‘n Droom is nie genoeg vir my
Die lewe sonder jou sal nooit dieselfde bly
‘n Droom is al te gou verby
En dan is elke dag gevul met eensaamheid
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'N Droom Is Nie Genoeg Vir My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid