song lyrics / Bles Bridges / Nie Vir 'n Duisend Miljoen lyrics  | FRen Français

Nie Vir 'n Duisend Miljoen lyrics

Performer Bles Bridges

Nie Vir 'n Duisend Miljoen song lyrics by Bles Bridges official

Nie Vir 'n Duisend Miljoen is a song in Afrikaans

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verruil ek ooit my liefde

Al wat ek doen is maar een maal vir jou
Noem my maar sentimenteel
Noem my maar mal ek bly ewig getrou
Dit kan my nie steur nie

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verruil ek ooit my liefde

Laat my alleen met my strewe
Laat my maar droom oor my lewe
Ek is hier en ek bly aan jou sy
Dit is al wat ek ooit kan begeer

Laat my maar speel met my lewe
Totdat my moed my begewe
Ek is hier en kan en ek sal
En ek wil en ek bly aan jou sy

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verlaat ek ooit my liefde

Al wat ek doen is maar een maal vir jou
Noem my maar sentimenteel
Noem my maar mal ek bly ewig getrou
Dit kan my nie steur nie

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verlaat ek ooit my liefde
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nie Vir 'n Duisend Miljoen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid