song lyrics / Bles Bridges / Wie Ry Saam lyrics  | FRen Français

Wie Ry Saam lyrics

Performer Bles Bridges

Wie Ry Saam song lyrics by Bles Bridges official

Wie Ry Saam is a song in Afrikaans

Die midde stad geluide kom uit noorde, kom uit suide
Omring my waar ek gaan, maak my hardloop as ek staan
Maar ek onthou 'n plek, waar die vlaktes eindloos strek
Waar die wolkies rustig hang, met die lug vol voël gesang

Daar's ruimte ook vir jou, pak jou goedjies
Maak net gou

En wie ry saam, wie ry saam?
Ek gaan na die Platteland
Na die stiltes op Vanrhynsdorp en die Uppington se sand
Ek gaan oor die koppies gly daar by Beaufort-Wes verby
En wie ry saam, wie ry saam na die Platteland?

My vryheid was 'n klug net 'n woonstel in die lug
En die motors op die grond jaag in sirkels rond en bont
Maar ek onthou 'n plek, waar die son nog water trek
Waar die mense nog kan bloos en 'n ma haar kinders troos

Daar's ruimte ook vir jou, pak jou goedjies
Maak net gou

En wie ry saam, wie ry saam?
Ek gaan na die Platteland
Na die stiltes op Vanrhynsdorp en die Upington se sand
Ek gaan oor die koppies gly daar by Beaufort-Wes verby
En wie ry saam, wie ry saam na die Platteland?

Kyk hoe drom die mense in hordes voor my deur
Hul ruik alreeds die vryheid van die Platteland se geur

En wie ry saam, wie ry saam?
Ek gaan na die Platteland
Na die stiltes op Vanrhynsdorp en die Upington se sand
Ek gaan oor die koppies gly daar by Beaufort-Wes verby
En wie ry saam, wie ry saam na die Platteland?
En wie ry saam, wie ry saam na die Platteland?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wie Ry Saam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid