song lyrics / Bles Bridges / Geel Magrietjies (Net Vir Jou) lyrics  | FRen Français

Geel Magrietjies (Net Vir Jou) lyrics

Performer Bles Bridges

Geel Magrietjies (Net Vir Jou) song lyrics by Bles Bridges official

Geel Magrietjies (Net Vir Jou) is a song in Afrikaans

Jy's vir my soos blomme ‘n lellie van die veld
‘n Wonder wat geen mens kan koop met geld
Soos die rooiste rose bytens ‘n koninging
Sonder jou kan ek my somer nooit begin

Ek wil jou by my hou
En die liefde in my hart groei net vir jou
Jy moet weet, nooit vergeet
En ek pluk die mooiste blomme net vir jou

Jy’s ‘n geel magrietjie
So vol van sonneskyn
Blou vergeetmynietjie
Wat tog al te gou verdwyn

Kaleideskoop van kleure
Die mooiste lente tuin
Omring met soete geure
Net vir my

Ek wil jou by my hou
En die liefde in my hart groei net vir jou
Jy moet weet, nooit vergeet
Ek pluk die mooiste blomme net vir jou

Jy’s vir my ‘n liedjie, die mooiste melodie
Dink aan al die vreugde wat ‘n lied soos jy kan bring
Jy vul my hele lewe met soete harmonie
Jy’s die mooiste lied wat ek ooit sal kan sing

Ek wil jou by my hou
En die liefde in my hart groei net vir jou
Jy moet weet, nooit vergeet
Ek pluk die mooiste blomme net vir jou

Jy moet weet, nooit vergeet
Ek pluk die mooiste blomme net vir jou

Ek wil jou by my hou
En die liefde in my hart groei net vir jou
Jy moet weet, nooit vergeet
Ek pluk die mooiste blomme net vir jou
Ek pluk die mooiste blomme net vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Geel Magrietjies (Net Vir Jou) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid