song lyrics / Bles Bridges / Die Hart Van My Moeder lyrics  | FRen Français

Die Hart Van My Moeder lyrics

Performer Bles Bridges

Die Hart Van My Moeder song lyrics by Bles Bridges official

Die Hart Van My Moeder is a song in Afrikaans

Haar hande lê stil op haar skoot saam gevou
Die jare se spore in haar oë se blou
Nogsteeds is daar niks wat sy nie kan verstaan
Al voel dit vir my of die wêreld vergaan

Die hart van my moeder so kosbaar soos goud
Ek sal haar vir ewig met my lewe vertrou
My moeder, my mamma ken my vreug en my smart
Niks is mooier as liefde in ‘n moeder se hart

My leed en geluk het sy altyd gedeel
Niks wat ek sal vra is vir haar ooit te veel
Geen sonde van my is vir haar ooit te groot
Sy sal my ook nooit in haar lewe verstoot

Die hart van my moeder so kosbaar soos goud
Ek sal haar ver ewig met my lewe vertrou
My moeder, my mamma ken my vreug en my smart
Niks is mooier as liefde in ‘n moeder se hart

My moeder, my mamma ken my vreug en my smart
Sy's my lewe my liefde sy’s die roos van my hart
Sy’s die roos van my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Hart Van My Moeder lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid