song lyrics / Bles Bridges / Dankie vir Alles lyrics  | FRen Français

Dankie vir Alles lyrics

Performers Bles BridgesAlmal

Dankie vir Alles song lyrics by Bles Bridges official

Dankie vir Alles is a song in Afrikaans

Jy dra my deur donker dae
Jy doen meer as wat 'n mens kan vra
Elke tree van die pad was jy daar vir my wat so maklik kan strompel en struikel

Jy bly die rusplek waar ek nog kan skuil
Jy is die skouer waar 'n mens op kan huil
As die lewe jou inloop en 'n mens staan alleen, weet ek jy sal steeds by my bly

Dankie vir alles my liefling
Vir die tye waarop ek kon reken
Dankie vir wat jy beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir jou

Jy bly die rusplek waar ek nog kan skuil
Jy is die skouer waar 'n mens op kan huil
As die lewe jou inloop en 'n mens staan alleen, weet ek jy sal steeds by my bly

Dankie vir alles my liefling
Vir die tye waarop ek kon reken
Dankie vir wat jy beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir jou

Dankie vir alles my liefling
Vir die tye waarop ek kon reken
Dankie vir wat jy beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir jou
Ja ek sing hierdie lied net vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dankie vir Alles lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid