paroles de chanson / Bles Bridges parole / Dankie vir Alles lyrics  | ENin English

Paroles de Dankie vir Alles

Interprètes Bles BridgesAlmal

Paroles de la chanson Dankie vir Alles par Bles Bridges lyrics officiel

Dankie vir Alles est une chanson en Afrikaans

Jy dra my deur donker dae
Jy doen meer as wat 'n mens kan vra
Elke tree van die pad was jy daar vir my wat so maklik kan strompel en struikel

Jy bly die rusplek waar ek nog kan skuil
Jy is die skouer waar 'n mens op kan huil
As die lewe jou inloop en 'n mens staan alleen, weet ek jy sal steeds by my bly

Dankie vir alles my liefling
Vir die tye waarop ek kon reken
Dankie vir wat jy beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir jou

Jy bly die rusplek waar ek nog kan skuil
Jy is die skouer waar 'n mens op kan huil
As die lewe jou inloop en 'n mens staan alleen, weet ek jy sal steeds by my bly

Dankie vir alles my liefling
Vir die tye waarop ek kon reken
Dankie vir wat jy beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir jou

Dankie vir alles my liefling
Vir die tye waarop ek kon reken
Dankie vir wat jy beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir jou
Ja ek sing hierdie lied net vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dankie vir Alles

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du cadenas
2| symbole en haut de l'appareil photo
3| symbole à droite du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid