paroles de chanson / Bles Bridges parole / 'N Droom Is Nie Genoeg Vir My lyrics  | ENin English

Paroles de 'N Droom Is Nie Genoeg Vir My

Interprète Bles Bridges

Paroles de la chanson 'N Droom Is Nie Genoeg Vir My par Bles Bridges lyrics officiel

'N Droom Is Nie Genoeg Vir My est une chanson en Afrikaans

Jare met jou vlieg soos ‘n droom verby
Dit voel soos gister toe ons twee mekaar ontmoet het
Dae met jou was nooit gewoond vir my
Vanaf die dag toe daardie glimlag my begroet het

Nimmer sal ek ooit jou sagte stem vergeet
En ook jou lag bly altyd altyd in my ore
Ek wil elke dag my lewe met jou leef
Want sonder liefde is ek tog vir goed verlore

‘n Droom is nie genoeg vir my nie
Die lewe sonder jou kan nooit dieselfde bly
‘n Droom is al te gou verby
En dan is elke dag gevul met eensaamheid

Niemand wat ek ken sal ooit jou plek kan neem
Daar is geen ander een wat soveel met my deel
Elke donker nag sien ek weer jou gesig
Ek lewe in die lig wat ek by jou kan vind

Jare met jou vlieg soos ‘n droom verby
Dit voel soos gister toe ons twee mekaar ontmoet het
Dae met jou was nooit gewoond vir my
Vanaf die dag toe daardie glimlag my begroet het

‘n Droom is nie genoeg vir my
Die lewe sonder jou kan nooit dieselfde bly
‘n Droom is al te gou verby
En dan is elke dag gevul met eensaamheid

‘n Droom is nie genoeg vir my
Die lewe sonder jou sal nooit dieselfde bly
‘n Droom is al te gou verby
En dan is elke dag gevul met eensaamheid
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de 'N Droom Is Nie Genoeg Vir My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole à gauche de l'appareil photo
3| symbole à gauche de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid