paroles de chanson / Bles Bridges parole / Winter In My Hart lyrics  | ENin English

Paroles de Winter In My Hart

Interprète Bles Bridges

Paroles de la chanson Winter In My Hart par Bles Bridges lyrics officiel

Winter In My Hart est une chanson en Afrikaans

Sonlig op die silwer sand
Somer by die see
Maanlig op die goue strand
Nagte net vir twee

Dit was soos ‘n droom vir my
Maar dis nou verby
En hoe sal ek nou voort kan gaan
Sonder jou?

Daar buite sterf die somer
Ek sien die blare val
Nou is daar net drome en heimwee
'n Trane dal

Ons liefde is verlore
Dis winter in my hart
Daar is nog net spore
Wat oorbly op die strand

Elke aand as ek gaan slaap
Dink ek weer aan jou
En ek hoop die maanlig laat
Jou ook nog onthou

Ek wonder of jy eendag weer?
Terug na my sal kom
En dan kan die lente ons liefde laat blom

Daar buite sterf die somer
Ek sien die blare val
Nou is daar net drome en heimwee
'n Trane dal

Ons liefde is verlore
Dis winter in my hart
Daar is nog net spore
Wat oorbly op die strand

Ons liefde is verlore
Dis winter in my hart
Daar is nog net spore
Wat oorbly op die strand
Daar is nog net spore
Wat oorbly op die strand
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Winter In My Hart

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la loupe
2| symbole en haut du pouce en l'air
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid