paroles de chanson / Bles Bridges parole / Eenmaal In Jou Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Eenmaal In Jou Lewe

Interprète Bles Bridges

Paroles de la chanson Eenmaal In Jou Lewe par Bles Bridges lyrics officiel

Eenmaal In Jou Lewe est une chanson en Afrikaans

Ek dink soms daaraan daardie dag
Dit is wel al lank gelede
Jy sê dis verby en ek wil vlug
Weet nie waarna toe, ek is my reeds verlore

Eenmaal in jou lewe
Is jy verlief soos nooit tevore
Eenmaal in jou lewe
Wil jy van niemand anders hoor nie

Eenmaal in jou lewe
Miskien ‘n maand miskien vir een dag
Is jy betower, volkome verslaaf
Jy is verower, jy huil en jy lag
Tog gaan dit oor en alleen is jy dan
En dit was mooi gewees

Dis verlede tyd, dis verby
Maar dit het een tyd bestaan
En jy dink tog soms weer eens daaraan
Net asof 'n stem dit fluister in jou ore

Eenmaal in jou lewe
Is jy verlief soos nooit tevore
Eenmaal in jou lewe
Wil jy van niemand anders hoor nie

Eenmaal in jou lewe
Miskien ‘n maand miskien vir een dag
Is jy betower, volkome verslaaf
Jy is verower, jy huil en jy lag
Tog gaan dit oor en alleen is jy dan
En dit was mooi gewees

Eenmaal in jou lewe
Is jy verlief soos nooit tevore
Eenmaal in jou lewe
Wil jy van niemand anders hoor nie

Eenmaal in jou lewe
Miskien ‘n maand miskien vir een dag
Is jy betower, volkome verslaaf
Jy is verower, jy huil en jy lag
Tog gaan dit oor en alleen is jy dan
En dit was mooi gewees
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Eenmaal In Jou Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'étoile
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid