paroles de chanson / Bles Bridges parole / Nikita lyrics  | ENin English

Paroles de Nikita

Interprète Bles Bridges

Paroles de la chanson Nikita par Bles Bridges lyrics officiel

Nikita est une chanson en Afrikaans

O Nikita kyk hoe koud
Is die hele wêreld rondom jou
Hier by my sal dit veel warmer wees
Dan is jy ook nie meer so alleen

Elke dag sien ek jou buite staan
As ek uit kyk deur my venster raam
En ek kan sien hoe bitter koud jy kry
O Nikita kom terug na my

O Nikita kan jy ooit nog droom
Van ‘n warm huis waar liefde woon?
Waar ek jou koue hart weer kan verwarm
Kom gou Nikita ek wag vir jou

O Nikita moet ek langer wag?
Dan vlug jy uit die koue nag
Maar die nuwe lewe wat jy lei
Ou, ou, dié hou jou so ver van my

Droom jy ooit nog soms van my?
Lees jy ooit die briewe wat ek aan jou skryf?
As jy rondkyk om jou heen
Sien jy nie jy is tog so alleen?

Miskien moet ek jou daar kom haal?
Al is die kanse ook maar skraal
Dat jy dan tog dit reg sal kry
Om vir altyd hier by my te bly

O Nikita kan jy ooit nog droom
Van ‘n warm huis waar liefde woon?
Waar ek jou koue hart weer kan verwarm
Kom gou Nikita ek wag vir jou

O Nikita kyk hoe koud
Is die hele wêreld rondom jou
Hier by my sal dit veel warmer wees
Dan is jy ook nie meer so alleen

Elke dag sien ek jou buite staan
As ek uit kyk deur my venster raam
En ek kan sien hoe bitter koud jy kry
O Nikita kom terug na my (Nikita)
O Nikita kom terug na my (Nikita)
O Nikita kom terug na my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nikita

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole en haut de la maison
3| symbole en haut de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid