paroles de chanson / Bles Bridges parole / Die Hart Van My Moeder lyrics  | ENin English

Paroles de Die Hart Van My Moeder

Interprète Bles Bridges

Paroles de la chanson Die Hart Van My Moeder par Bles Bridges lyrics officiel

Die Hart Van My Moeder est une chanson en Afrikaans

Haar hande lê stil op haar skoot saam gevou
Die jare se spore in haar oë se blou
Nogsteeds is daar niks wat sy nie kan verstaan
Al voel dit vir my of die wêreld vergaan

Die hart van my moeder so kosbaar soos goud
Ek sal haar vir ewig met my lewe vertrou
My moeder, my mamma ken my vreug en my smart
Niks is mooier as liefde in ‘n moeder se hart

My leed en geluk het sy altyd gedeel
Niks wat ek sal vra is vir haar ooit te veel
Geen sonde van my is vir haar ooit te groot
Sy sal my ook nooit in haar lewe verstoot

Die hart van my moeder so kosbaar soos goud
Ek sal haar ver ewig met my lewe vertrou
My moeder, my mamma ken my vreug en my smart
Niks is mooier as liefde in ‘n moeder se hart

My moeder, my mamma ken my vreug en my smart
Sy's my lewe my liefde sy’s die roos van my hart
Sy’s die roos van my hart
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Hart Van My Moeder

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la loupe
2| symbole en haut de la valise
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid