song lyrics / Bles Bridges / Eenmaal In Jou Lewe lyrics  | FRen Français

Eenmaal In Jou Lewe lyrics

Performer Bles Bridges

Eenmaal In Jou Lewe song lyrics by Bles Bridges official

Eenmaal In Jou Lewe is a song in Afrikaans

Ek dink soms daaraan daardie dag
Dit is wel al lank gelede
Jy sê dis verby en ek wil vlug
Weet nie waarna toe, ek is my reeds verlore

Eenmaal in jou lewe
Is jy verlief soos nooit tevore
Eenmaal in jou lewe
Wil jy van niemand anders hoor nie

Eenmaal in jou lewe
Miskien ‘n maand miskien vir een dag
Is jy betower, volkome verslaaf
Jy is verower, jy huil en jy lag
Tog gaan dit oor en alleen is jy dan
En dit was mooi gewees

Dis verlede tyd, dis verby
Maar dit het een tyd bestaan
En jy dink tog soms weer eens daaraan
Net asof 'n stem dit fluister in jou ore

Eenmaal in jou lewe
Is jy verlief soos nooit tevore
Eenmaal in jou lewe
Wil jy van niemand anders hoor nie

Eenmaal in jou lewe
Miskien ‘n maand miskien vir een dag
Is jy betower, volkome verslaaf
Jy is verower, jy huil en jy lag
Tog gaan dit oor en alleen is jy dan
En dit was mooi gewees

Eenmaal in jou lewe
Is jy verlief soos nooit tevore
Eenmaal in jou lewe
Wil jy van niemand anders hoor nie

Eenmaal in jou lewe
Miskien ‘n maand miskien vir een dag
Is jy betower, volkome verslaaf
Jy is verower, jy huil en jy lag
Tog gaan dit oor en alleen is jy dan
En dit was mooi gewees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Eenmaal In Jou Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol at the top of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid