song lyrics / Bles Bridges / Wat Nou lyrics  | FRen Français

Wat Nou lyrics

Performer Bles Bridges

Wat Nou song lyrics by Bles Bridges official

Wat Nou is a song in Afrikaans

Die dag wat ek lankal gevrees het is hier
En die skrif kan ek lees aan die muur
Jy is moeilik en so rusteloos

Omdat jy jou vryheid wil terug hê en ek
Nou ook niks meer wat goed is kan sê
Wat ek doen is nie reg en toe ek weer sien is jy weg

Wat nou hoe kan ek langer leef vir jou?
Was ek so goed gewees ek het so goed bedoel
Hoe kan jy nou niks meer voel en wat het ek gedoen?

Waarheen hoe loop my paadjie nou alleen?
Hoe leef ek sonder jou as ek net kan weet
Wat loop dan skeef en wat doen ek verkeerd?

Ek weet dat ek self ook moet deel in die skuld
Dat ek nou maar die vrugte moet pluk
Dat ek harder moes werk aan geluk

Ek het dit al lank in die sterre gelees
En toe reeds vir die ergste gevrees
Dat ek seer sou moes kry, geen geluk meer vir my

Wat nou hoe kan ek langer leef vir jou?
Was ek so goed gewees ek het so goed bedoel
Hoe kan jy nou niks meer voel en wat het ek gedoen?

Waarheen hoe loop my paadjie nou alleen?
Hoe leef ek sonder jou as ek net kan weet
Wat loop dan skeef en wat doen ek verkeerd?

Waarheen hoe loop my paadjie nou alleen?
Hoe leef ek sonder jou as ek net kan weet
Wat loop dan skeef en wat doen ek verkeerd?

Wat nou hoe kan ek langer leef vir jou?
Was ek so goed gewees ek het so goed bedoel
Hoe kan jy nou niks meer voel en wat het ek gedoen?

Waarheen hoe loop my paadjie nou alleen?
Hoe leef ek sonder jou as ek net kan weet
Wat loop dan skeef en wat doen ek verkeerd?
Wat nou?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wat Nou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the right of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid