song lyrics / Bles Bridges / Nou Is Alles Anders lyrics  | FRen Français

Nou Is Alles Anders lyrics

Performer Bles Bridges

Nou Is Alles Anders song lyrics by Bles Bridges official

Nou Is Alles Anders is a song in Afrikaans

Lank getrou en amper oud en ek was gelukkig
Ewe tuis hier in my huis, als verloop so rustig
Ek was bly maar toe kom jy tandeloos en blinkoog
Om my wêreld om te keer voor, ek weet wat gebeur

Daarna was alles anders, alles alles anders
Niks kan meer dieselfde wees
Want jy’t my hart verower, gans en al betower
Nou sal ek weer volheid kan leef

Jy’s tog die mooiste kleinding en my eerste kleinkind
Een ding wat ek seker weet
Oor jy my kind se kind is weet ek wat geluk is
Tot in alle ewigheid

Maande gaan so gou verby, nou is jy ‘n kleuter
Jy sal my nog onder kry slim en baie besig
Wakker wees en stories lees, dis my nuwe lewe
Elke dag is gans te lank, ek sal rus as jy slaap

Vandag is alles anders, alles alles anders
Niks sal meer dieselfde wees
Want jy’t my hart verower gans en al betower
Nou sal ek weer volheid kan leef

Jy’s tog die mooiste kleinding en my eerste kleinkind
Een ding wat ek seker weet
Oor jy my kind se kind is weet ek wat geluk is
Tot in alle ewigheid

Vandag is alles anders, alles alles anders
Niks sal meer dieselfde wees
Want jy’t my hart verower gans en al betower
Nou sal ek weer volheid kan leef

Jy’s tog die mooiste kleinding en my eerste kleinkind
Een ding wat ek seker weet
Oor jy my kind se kind is weet ek wat geluk is
Tot in alle ewigheid

Oor jy my kind se kind is weet ek wat geluk is
Tot in alle ewig, tot in alle ewig, tot in alle ewig
Tot in alle ewigheid
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nou Is Alles Anders lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid