song lyrics / Bles Bridges / Nina lyrics  | FRen Français

Nina lyrics

Performers Bles BridgesAshleigh Bridges

Nina song lyrics by Bles Bridges official

Nina is a song in Afrikaans

Jy was net ‘n meisiekind Nina
Waar sal ek die wysie vind Nina?
Liedjie van herinnering Nina
Van hoe ons twee in die park geloop het
Roomys net vir jou gekoop het
Dit is waarvan ek vandag wil sing

Toe ek op die skoppelmaai wou ry
Van die hoogste glyplank af sou gly
Altyd nog ‘n rukkie langer wou bly
Op ‘n bankie vir die bus gewag het
Saam gehuil en saam gelag het
Daardie tyd is nou vergoed verby

Dis net in my drome wat ek al die dinge kan herleef
Daarom wens ek elke uur die dag verby
In die donker kom jou beeld by my verby gesweef

As die dag breek
Nina is jy lank nie meer by my
Maar dan weet ek
Dat die nag ook weer sy beurt sal kry

Soms is ek tog so alleenig
Maar jy’s altyd daar vir ewig
As ons net in droomland sal kan bly

Dis net in my drome wat ek al die dinge kan herleef
Daarom wens ek elke uur die dag verby
In die donker kom jou beeld by my verby gesweef

As die dag breek
Nina is jy lank nie meer by my
Maar dan weet ek
Dat die nag ook weer sy beurt sal kry

As die dag breek
Nina is jy lank nie meer by my
Maar dan weet ek
Dat die nag ook weer sy beurt sal kry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nina lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid