paroles de chanson / Bles Bridges parole / Gee Vir My Jou Liefde lyrics  | ENin English

Paroles de Gee Vir My Jou Liefde

Interprète Bles Bridges

Paroles de la chanson Gee Vir My Jou Liefde par Bles Bridges lyrics officiel

Gee Vir My Jou Liefde est une chanson en Afrikaans

Liefste meisiekind, jy is nou myne
Dis my mooiste dag
Al kom die slegste, gee ek my beste
Beloftes wat ons maak

Jy deel my lewe nou en vir ewig
Ek gee vir jou my ring
Die aanvang liefde
Wat ons twee verbind

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Jy weet vir hoeveel jare
Het ek vir jou gewag

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Ek het my trou belowe
Ek sal jou nooit verlaat

Dis ‘n belofte, ‘n lewe van liefde
Lê nou vir jou voor
Ek vra nie veel nie, deel net my lewe
Ek het my hart verloor

Al kom die winter, sal ek jou koester
Jy sal vir seker weet
Die lied in my hart
Sal altyd joune wees

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Jy weet vir hoeveel jare
Het ek vir jou gewag

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Ek het my trou belowe
Ek sal jou nooit verlaat

Nooit sal ‘n ander een ooit weer jou plek kan neem
Jy sal die enigste wees

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Jy weet vir hoeveel jare
Het ek vir jou gewag

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Ek het my trou belowe
Ek sal jou nooit verlaat

Gee vir my jou liefde
En ek gee vir jou my hart
Ek het my trou belowe
Ek sal jou nooit verlaat
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gee Vir My Jou Liefde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'enveloppe
2| symbole à droite du téléviseur
3| symbole à droite du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid