song lyrics / Bles Bridges / Gee My Die Veld En Die Sonskyn lyrics  | FRen Français

Gee My Die Veld En Die Sonskyn lyrics

Performer Bles Bridges

Gee My Die Veld En Die Sonskyn song lyrics by Bles Bridges official

Gee My Die Veld En Die Sonskyn is a song in Afrikaans

Gee my die veld en die sonskyn
Gee my die wind en die reën
Gee my die bosveld se bome
En ek is nooit nie alleen

In die aande kan jy hoor hoe die padda koore sing daar buite
Of die windjie wat lawaai en die reën druppels wat spat teen die ruite
Van die vreugde wil ek sing na die bosveld hulde bring dis my lewe
Gee my die veld en die sonskyn aha gee my die wind en die reën

Gee my die veld en die sonskyn
Gee my die wind en die reën
Gee my die bosveld se stilte
En ek is nooit nie alllen

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gee My Die Veld En Die Sonskyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid