paroles de chanson / Bles Bridges parole / Gee My Die Veld En Die Sonskyn lyrics  | ENin English

Paroles de Gee My Die Veld En Die Sonskyn

Interprète Bles Bridges

Paroles de la chanson Gee My Die Veld En Die Sonskyn par Bles Bridges lyrics officiel

Gee My Die Veld En Die Sonskyn est une chanson en Afrikaans

Gee my die veld en die sonskyn
Gee my die wind en die reën
Gee my die bosveld se bome
En ek is nooit nie alleen

In die aande kan jy hoor hoe die padda koore sing daar buite
Of die windjie wat lawaai en die reën druppels wat spat teen die ruite
Van die vreugde wil ek sing na die bosveld hulde bring dis my lewe
Gee my die veld en die sonskyn aha gee my die wind en die reën

Gee my die veld en die sonskyn
Gee my die wind en die reën
Gee my die bosveld se stilte
En ek is nooit nie alllen

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gee My Die Veld En Die Sonskyn

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'enveloppe
2| symbole à droite de l'appareil photo
3| symbole en haut du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid