song lyrics / Bles Bridges / Ek Was Altyd Lief Vir Jou lyrics  | FRen Français

Ek Was Altyd Lief Vir Jou lyrics

Performers Bles BridgesDewald Louw

Ek Was Altyd Lief Vir Jou song lyrics by Bles Bridges official

Ek Was Altyd Lief Vir Jou is a song in Afrikaans

Jy het vir so lank aan my behoort
Maar hoe gaan ek sonder jou nou voort?
Al die jare was ons saam gewees
Maar nou is ek weer so alleen

Ja jy is nou van my weg geneem
En ek wonder waar moet ek nou heen?
En hoe leef ek sonder jou my vrou
Want ek was altyd lief vir jou

Somtyds was dit ook maar swaar gewees
Maar die toekoms het ons nooit gevrees
Geen probleem was ons ooit te veel
Moeilikhede kon ons deel

Ek sal jou so onthou
Lief vir my en so getrou
Elke dag van elke jaar
Altyd so bymekaar

Ons het ook maar van mekaar verskil
Na die storms was dit altyd stil
En dan het ek in my hart geweet
Jy het my vergewe en vergeef
En ek was altyd lief vir jou

Ek sal jou so onthou
Lief vir my en so getrou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Was Altyd Lief Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid