paroles de chanson / Bles Bridges parole / Ek Was Altyd Lief Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Was Altyd Lief Vir Jou

Interprètes Bles BridgesDewald Louw

Paroles de la chanson Ek Was Altyd Lief Vir Jou par Bles Bridges lyrics officiel

Ek Was Altyd Lief Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Jy het vir so lank aan my behoort
Maar hoe gaan ek sonder jou nou voort?
Al die jare was ons saam gewees
Maar nou is ek weer so alleen

Ja jy is nou van my weg geneem
En ek wonder waar moet ek nou heen?
En hoe leef ek sonder jou my vrou
Want ek was altyd lief vir jou

Somtyds was dit ook maar swaar gewees
Maar die toekoms het ons nooit gevrees
Geen probleem was ons ooit te veel
Moeilikhede kon ons deel

Ek sal jou so onthou
Lief vir my en so getrou
Elke dag van elke jaar
Altyd so bymekaar

Ons het ook maar van mekaar verskil
Na die storms was dit altyd stil
En dan het ek in my hart geweet
Jy het my vergewe en vergeef
En ek was altyd lief vir jou

Ek sal jou so onthou
Lief vir my en so getrou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Was Altyd Lief Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'horloge
2| symbole en haut de la calculatrice
3| symbole en bas de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid