song lyrics / Bles Bridges / Ek Sal By Jou Staan lyrics  | FRen Français

Ek Sal By Jou Staan lyrics

Performer Bles Bridges

Ek Sal By Jou Staan song lyrics by Bles Bridges official

Ek Sal By Jou Staan is a song in Afrikaans

Iemand het jou hart gebreek
Waarom is die liefde dan so wreed?
En in jou oë sien ek self verwyd
En vrees vir die eensaamheid

Nêrens is daar iemand wat jy vertrou
Niemand om jou hand vas te hou
Net soos 'n kind in 'n vreemde stad
Volg als vir die donker nag

Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê sal ek verstaan

Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is
Vol verlange
Sal ek by jou staan

Jy wonder
Wat nou en waareen
En more lyk vir jou so alleen
En in jou oë sien ek self verwyd
En vrees vir die eensaamhuid

Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy se wat jy wil he sal ek verstaan

Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is, vol verlange
Sal ek by jou staan

Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is
Vol verlange
Sal ek by jou staan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: ANDREAS KRAUSE, BERND MEINUNGER, LEONIE BRIDGES, TONY HENDRIK
Copyright: Radio Tele Music

Comments for Ek Sal By Jou Staan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol to the left of the envelope
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid