paroles de chanson / Bles Bridges parole / Ek Sal By Jou Staan lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Sal By Jou Staan

Interprète Bles Bridges

Paroles de la chanson Ek Sal By Jou Staan par Bles Bridges lyrics officiel

Ek Sal By Jou Staan est une chanson en Afrikaans

Iemand het jou hart gebreek
Waarom is die liefde dan so wreed?
En in jou oë sien ek self verwyd
En vrees vir die eensaamheid

Nêrens is daar iemand wat jy vertrou
Niemand om jou hand vas te hou
Net soos 'n kind in 'n vreemde stad
Volg als vir die donker nag

Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê sal ek verstaan

Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is
Vol verlange
Sal ek by jou staan

Jy wonder
Wat nou en waareen
En more lyk vir jou so alleen
En in jou oë sien ek self verwyd
En vrees vir die eensaamhuid

Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy se wat jy wil he sal ek verstaan

Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is, vol verlange
Sal ek by jou staan

Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is
Vol verlange
Sal ek by jou staan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: ANDREAS KRAUSE, BERND MEINUNGER, LEONIE BRIDGES, TONY HENDRIK
Copyright: Radio Tele Music

Commentaires sur les paroles de Ek Sal By Jou Staan

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du nuage
2| symbole à gauche du cadenas
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid