song lyrics / Manie Jackson / Vrou Uit 'n Miljoen lyrics  | FRen Français

Vrou Uit 'n Miljoen lyrics

Performer Manie Jackson

Vrou Uit 'n Miljoen song lyrics by Manie Jackson official

Vrou Uit 'n Miljoen is a song in Afrikaans

Kan jy onthou die liefde en trou?
Harte wat saam klop soos een?
Maar tyd gaan verby so gou verby
'n Pad uitgelê en bepaal

Deur al die jare heen dra ons mekaar
Versterk deur ons Vader daar bo
Met Hom aan ons sy het die wêreld voor ons verdwyn
Dit is die Rots wat bly staan

Jy bly steeds alles wat ek vra
‘n Vrou uit ‘n miljoen wat my dra
Deur al jou trane bly jy staan
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou

Jy’t my kom haal in my donkerste dag
Jy het my donker ontbreek
My beste tyd is my wandel met jou
Saam my het ons die lewe oorwin

Elkeen maak foute maar ons dra mekaar
Versterk deur ons Hemelse Pa
Met Hom aan ons sy het die wêreld voor ons verdwyn
Dit is die Rots wat bly staan

Jy bly steeds alles wat ek vra
‘n Vrou uit ‘n miljoen wat my dra
Deur al jou trane bly jy staan
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou

Na al die jare lyk jy nog dieselfde vir my
Mooier en beter sou ek nooit ooit kon kry

Jy bly steeds alles wat ek vra
Jy bly steeds alles wat ek vra
‘n Vrou uit ‘n miljoen wat my dra
Deur al jou trane bly jy staan
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou

Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou
Altyd onthou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vrou Uit 'n Miljoen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid