song lyrics / Manie Jackson / Sing Van Liefde lyrics  | FRen Français

Sing Van Liefde lyrics

Performer Manie Jackson

Sing Van Liefde song lyrics by Manie Jackson official

Sing Van Liefde is a song in Afrikaans

As jy voel jy wil sing
Sing van liefde
La la la la la la la la la la la

As jy voel jy wil sing
Sing van liefde
La la la la la la la la la la la

Elke dag
Dwarsdeur my hele lewe
So lank as die son oor my skyn

Elke dag
Van nou af aan my gegee
Wil ek jou by my hou my meisie so klein

As jy voel jy wil sing
Sing van liefde
As jy voel jy’s alleen moet jy my net sê

As jy voel jy wil sing
Sing van liefde
Sê my dat jy my altyd by jou wil hê

Elke dag
Al lyk dit ook al hoe duister
Solank as jy naby my bly

Elke dag
As ek jou net kan hoor fluister
Dan lag ek want ek weet jy hoort net aan my

As jy voel jy wil sing
Sing van liefde
As jy voel jy’s alleen moet jy my net sê

As jy voel jy wil sing
Sing van liefde
Sê my dat jy my altyd by jou wil hê
Sê my dat jy my altyd by jou wil hê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sing Van Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol to the right of the target
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid